Prestasie Toetsing

Prestasietoetsing word gedoen sedert 1978. ‘n Bo-gemiddelde hoë % groei seleksie indeks word gehandhaaf.

Klipkoppies Dorperstoet neem deel aan die Dorperplan 21 program sedert 1999.

Ramme van Klipkoppies Dorperstoet vaar uitstekend op verskeie Veldramveilings deurdat hulle die hoogste gemiddelde seleksie indeks behaal. Gehardheid en aanpasbaarheid word daardeur bewys.

Die volgende prestasie meriete toekennings is ontvang:

2011 – Noordkaap Veldram projek te Prieska: Klipkoppies ram behaal hoogste afsluitingsmassa en 2 de hoogste SI%.

2011 – Dorperland Dorperklub Veldram projek te Brandvlei: Klipkoppies ram behaal hoogste afsluitingsmassa en 2 de hoogste SI%.

2009 – SA Nasionale Veldram veiling te De Aar. Hoogste gemiddelde indeks van 113. 31 Telers en 241 ramme het deelgeneem.

2006 – Brandvlei Veldram veiling. Hoogste seleksie indeks % van 125 word behaal. 26 Telers en 152 ramme het deelgeneem.

2006 – 21ste Noordkaap Veldram veiling te Griekwastad. Tweelingram behaal seleksie indeks % van 123. 23 Telers en 170 ramme het deelgeneem.

2003 – Noordkaap Veldram veiling te Griekwastad Hoogste geniddelde seleksie indeks %. 27 Telers het deelgeneem.

1999 – 14de Noordkaap Veldram veiling te Griekwastad Hoogste indeks % van 133 met testes mate van +5. 221 Ramme het deelgeneem.

Kontak Besonderhede

Klipkoppies Dorper Stud

Gawie Carr
Cell: is (+27) 76 971 4022
Email: gawie@klipkoppiesdorpers.co.za

Elma Carr
Cell: (+27) 82 783 7913
Tel: (+27) 54 331 3741
Email: elma@klipkoppiesdorpers.co.za

Skakels

Lid van

SADTG

DORPER 21

Copyright © 2015. Klipkoppies Dorperstoet. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee