Toekennings

1983/4 en 1984/5 – Ontvang meriete sertifikate van Veeboere Koop Bpk – Tweedi, Kwazulu Natal vir uitstekende resultate behaal met deelname aan hul prestasie toetsskema.

1987 – Boer van die Jaar soos aangewys deur die Landbouskrywersvereniging van Noord-Kaap tak.

1993 en 1996 – Toekenning deur die SADTG vir besondere dienste gelewer aan die Dorperbedryf en Dorpertelersgenootskap van SA.

1996 – Word deur die SADTG op algemene jaarvergadering eenparig benoem as lewenslange ere vise-president.

1997 – Ontvang ‘n ere toekenning van Grootfontein Oudstudente Unie vir besondere bydrae gelewer in belang van Landbou en sy mense.

1999 – Toekenning deur SA Natural Beef (Pty) Ltd vir die eerste ISO 9001 lam in Suid-Afrika geslag.

2013 – Klipkoppies ontvang die PMR Africa Golden Arrow toekenning vir Landbou (veeteeld) uitnemendheid in die Noord-Kaap westelike streek.

Toekennings | Klipkoppies Dorperstoet
Toekennings | Klipkoppies Dorperstoet
Toekennings | Klipkoppies Dorperstoet

Kontak Besonderhede

Klipkoppies Dorper Stud

Gawie Carr
Cell: is (+27) 76 971 4022
Email: gawie@klipkoppiesdorpers.co.za

Elma Carr                                                                            Cell:  (+27) 82 783 7913                                                        Tel:  (+27)  54 331 3741                                                      Email: elma@klipkoppiesdorpers.co.za

Skakels

Lid van

SADTG

DORPER 21

Copyright © 2015. Klipkoppies Dorperstoet. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee