Navorsing

Die boerdery was betrokke by proewe wat uitgevoer was deur die Universiteit van die Vrystaat, om die been-vleis verhouding en vetdigtheidsgraad van karkasse te bepaal.

Aanpasbaarheid en prestasie toetsing word ook by Tweedie deur Stock Owners nagevors.

Navorsing was ook gedoen saam met Dr Q Campbell, ten einde voer innames van die verskillende Dorpertipes en ander rasse te meet en die ekonomiese waardes te bepaal.

Klipkoppies Dorperstoet was ook betrokke om ontledings ten opsigte van karkaskwaliteit en die smaaklikheidsgraad te bepaal. Hierdie toetse is by die navorsingstasie te Irene, Pretoria gedoen in samewerking met die LNR, die Vleisraad, die Universiteit van Pretoria en die SADTG.

Navorsing | Klipkoppies Dorperstoet

BESOEK VAN DIE NASIONALE VEEARTSE EN AMPTENARE VAN DIE EUROPESE UNIE

Kontak Besonderhede

Klipkoppies Dorper Stud

Gawie Carr
Cell: is (+27) 76 971 4022
Email: gawie@klipkoppiesdorpers.co.za

Elma Carr
Cell: (+27) 82 783 7913
Tel: (+27) 54 331 3741
Email: elma@klipkoppiesdorpers.co.za

Skakels

Lid van

SADTG

DORPER 21

Copyright © 2015. Klipkoppies Dorperstoet. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee