Uitvoere

Klipkoppies Dorperstoet het reeds Dorperramme en –ooie uitgevoer na die volgende bestemmings:

  • Namibië
  • Botswana
  • Angola
  • Zambië
  • Kenia
  • Saoedi-Arabië
  • Israel
  • Demokratiese Republiek van die Kongo
  • Verenigde Arabiese Emirate

Ramme en ooie uitgevoer na Israel en Saoedi-Arabië gedurende 1982 pas uitstekend aan en resultate word oor jare gemonitor. Verdere uitvoere na Kenia, Arabiese Emirate en die Republiek van die Kongo behaal dieselfde resultate.
Ons het onlangs weer ramme uitgevoer na dieselfde Kenia boerdery waarheen ons 10 jaar gelede ook uitgevoer het.

Embrio’s is reeds uitgevoer na Australië, Duitsland, Kanada en Brazilië.

Uitvoere | Klipkoppies Dorperstoet
Uitvoere | Klipkoppies Dorperstoet
Uitvoere | Klipkoppies Dorperstoet
uitvoere-kaart

Kontak Besonderhede

Klipkoppies Dorper Stud

Gawie Carr
Cell: is (+27) 76 971 4022
Email: gawie@klipkoppiesdorpers.co.za

Elma Carr
Cell: (+27) 82 783 7913
Tel: (+27) 54 331 3741
Email: elma@klipkoppiesdorpers.co.za

Skakels

Lid van

SADTG

DORPER 21

Copyright © 2015. Klipkoppies Dorperstoet. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee